Heerlike Roosterkoek in George

Heerlike Roosterkoek in George

Heerlike Roosterkoek Daagliks Beskikbaar in George

Heerlike Roosterkoek is daagliks beskikbaar by Miela’s Deli and Coffee Shop in George. Lekker groot vars gebakte roosterkoek is beskikbaar van 10 uur tot 3 daagliks. Net die ding om die middel van die dag hongerpyne stil te maak! Natuurlik kom die bederf met keuses. Kies tussen ‘n roosterkoek met wors, lewerkoekie of self ‘n varktjoppie.

Heerlike Roosterkoek in George

 

  • Roosterkoek met wors en tamatie smoor @ R25 elk
  • Roosterkoek met lewerkoekie @ R20 elk
  • Roosterkoek met ‘n varktjoppie @ R35 elk

Maak ‘n draai by Miela’s vir hulle heerlike roosterkoek of kies van die ander voortreflike etes op hul spyskaart. Wegneemetes is beskikbaar en jy kan ook rustig in die koffiewinkel ontspan en smul aan jou ete.

Heerlike Roosterkoek in George