Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George

Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George

Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George

Tradesman Auctions Veiling in George

Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George Op 29 Oktober 2016 is dit weer veilings dag by Tradesman Auctions in George. Verskeie items wat op veilig is sal vanaf Vrydag 28 Oktober besigtig kan word by die Tradesman Auctions perseel op die hoek van Albert en Foundryweg, George. Dit sluit onderandere in eetkamerstelle, ‘n hout bababed, houtkaste, yskaste en vele meer! Die veiling begin Saterdag oggend om 10 uur. Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George

Veiling Ten Bate van Anja Van Niekerk in George

Verskeie items sal ook opgeveil word ten bate van plaaslike kankerlyer, Anja van Niekerk. Die opbrenste van die veiling sal help om haar mediese onkoste te dek. Anja het moet dringend ‘n beenmurgoorplanting ondergaan en die koste beloop meer as R300 000. Tradesman Auctions wat elke tweede saterdag ‘n veiling hou gaan nou ook by elke veiling ‘n ekstra veiling hou om fondse in te samel vir Anja. Skenkings van enige items wat opgeveil kan word is welkom. As jy dalk oorbodinge “wit olifante” in jou huis het bring dit gerus na Tradesman Auctions en help so om Anja se mediese koste te dek. Jy sal verbaas wees wat vir ander oorbodig is, kom maak gerus n draai by de veiling, wie weet dalk kry jy die item waarvoor jy so lank al soek eerskomende saterdag by die veiling! Tradesman Auctions 29 Oktober 2016 Veiling in George