Danabaai Oogkundige Pakket Pryse
Danabaai Oogkundige
MLS Optical, ‘n plaaslike oogkundige praktyk in Danabaai Mosselbaai bied puik bekostigbare pakket pryse aan op enkelvisie, bifokaal en multifokaal lense aan, Dit sluit die oogtoets en raam in.
• Enkelvisie R 790
• Bifokaal R 1220
• Multifokaal R 1750
Terme en voorwaardes geld. Hierdie pryse is slegs beskikbaar vir kontant kliente.
Pryse is geldig tot einde Januarie 2020.