Divvies Slaghuis Hartenbos Naweek Promosie
Slaghuis in Hartenbos
Besoek Divvies Slaghuis in Hartenbos vir puik pryse op verskillende vleise. Die slaghuis bied top gehalte vleis aan teen kompeterende pryse.
- Lam A2/3 – R87-90 p/kg
- AB 2/3 – R84-90 p/kgBees Stert – R69-99 p/kg
- Maalvleis – R69-99 p/kg
- Oupa Daan se ‘Dik’ Wors – R69-99 p/kg
- Gepekelde Beestong – R69-99 p/kg
- Bees Fillet – R134-99 p/kg
- Bulk Skaap Tjops – R79-99 p/kg
Divvies Slaghuis bied ‘n groot verskeidenheid sosaties, worse, steaks, tuisgemaakte russians, outydse rooiworsies, knoffelbrode en vele meer!
Geldig tot Dinsdag 15 Oktober 2019