Divvies Slaghuis Naweek Spesiale Aanbiedinge
Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos
Vir top gehalte vleis teen spesiale pryse, besoek Divvies Slaghuis in Hartenbos! Hierdie naweek se spesiale aanbiedinge sluit in boud en skouer chops, Loin Chops, Topside Mince, Vark Nek Chops, Pork Belly en Rashers en vele meer! Kom maak ‘n draai.
- Boud and Skouer Chops teen R 99.90 p/kg
- Loin Chops teen R 129.99 p/kg
- Topside Mince teen R 79.99 p/kg
- Vark Nek Chops teen R 59.99 p/kg
- Pork Belly & Rashers teen R 74.99 p/kg
- Oupa Daan se Dikwors teen R 69.99 p/kg en nog baie meer!
Hierdie spesiale pryse is geldig tot 5 Maart 2019.