Februarie Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos
Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge
Divvies Slaghuis bied ‘n reeks puik spesiale aanbiedinge op ‘n verskeidenheid vleise. Dit sluit in heerlike gemarineerde vark ribbetjies, hoender sosaties, steak, lam potjiekos en vele meer!
- AB 2/3 Twee Tand Skaap R 82.90
- Topside Mince R 79.99
- Pork Spareribs Marinated R 49.99
- Hoender Sosaties R 69.99
- Sirloin on the Bone (Club Steak) R 79.99
- Porterhouse Steak R 99.99
- Lam Potjiekos R 95.00
Alle pryse is per kg.
“So laat waai, ons gaan nou braai”
Spesiale Aanbiedinge geldig tot 25 Februarie 2019.