Golden Oldie Vis en Skyfies Promosie Hartenbos Mosselbaai
Vis en Skyfies Promosie See Spens Hartenbos en Mosselbaai
See Spens bied vandag weer hul heerlike Golden Oldie Promosie aan by beide hul takke in Hartenbos en Mosselbaai. Kom geniet ‘n smullekker groot vis en klein skyfies vir slegs R 35.00.
Hierdie promosie is slegs geldig vandag 26 Julie 2018.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede van See Spens Hartenbos
Vir meer inligting en kontakbesonderhede van See Spens Mosselbaai