Naweek Braaivleis Spesiale Pryse Hartenbos

Naweek Braaivleis Spesiale Pryse Hartenbos

Divvies Slaghuis Spesiale Pryse Hartenbos

Vir Suid-Afrikaners is naweke sinoniem met braai, en hierdie naweek wil Divvies Slaghuis in Hartenbos braai nog meer aanlokliker lyk met hul puik spesiale pryse op ‘n verskeidenheid braaivleise en ander smullekker vleise.

  • Half en heel lam – R 86.90 p/kg
  • Oupa Daan se ‘dik’ wors – R 69.99 p/kg
  • Bees Goulash / stirfry & tenderised steak – R 89.99 p/kg
  • Braai Hamper: 1kg wors, 1kg braaichops, 1kg hoender, sosaties, 6 x sirloin steaks – R 350.00
  • Geniet ons heerlike reeks worse: Feta & Vye Wors, Garlic & Kaas Wors, Biltong & Kaas wors, Spekwors, Pork Bangers en vele meer!

Die promosies is slegs geldig tot 19/03/2019.

Naweek Braaivleis Spesiale Pryse Hartenbos

Naweek Braaivleis Spesiale Pryse Hartenbos