Oliver Treads Bande Promosie in Mosselbaai
Koop jou bande nou aan by Oliver Treads in Mosselbaai teen die ou pryse voor die prysverhoging op 1 Maart 2018. Hierdie pryse is slegs geldig solank voorraad hou.
Meganiese Werkswinkel in Mosselbaai
Oliver Treads bied ‘n puik meganiese werkswinkel aan in Mosselbaai. Standaard dienste op motors in meganiese werkswinkel beskikbaar vanaf R 350.00.
50% Afslag op Skokbrekers in Mosselbaai
Gedurende Maart 2018 bied Oliver Treads ‘n 50% promosie aan op skokbrekers.
Besoek Oliver Treads in De Bakke Mosselbaai.