Selfsorg Akkommodasie Promosie vir die KKNK 2020

Selfsorg Akkommodasie Promosie vir die KKNK 2020

KKNK 2020 Selfsorg Akkommodasie in Waboomskraal

Ingrotto bied gaste selfsorg akkommodasie in ses afsonderlike eenhede in die pragtige Waboomskraal Vallei. Elke eenheid is gerieflik toegerus en het sy eie ingang. Braai geriewe is natuurlik ook beskikbaar. By Ingrotto kan jy lekker ontspan in die rustige plaas atmosfeer met asemrowende natuurskoon. Ingrotto is nagenoeg 25km van George af en 28km van Oudtshoorn. Perfek vir KKNK feesgangers wat die area ook wil verken. Maak gebruik van die Maart 2020 promosie wat natuurlik die KKNK tydperk van 23 tot 29 Maart insluit en bespaar op jou verblyf. Betaal slegs R400 per nag vir 2 volwassenes. Kinders onder 12 is R100 elk en kinders onder 3 bly gratis.

Selfsorg Akkommodasie Promosie vir die KKNK 2020

Selfsorg Akkommodasie Promosie vir die KKNK 2020