Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai
Bo Karoo Slaghuis Promosie in Mosselbaai
Bo Karoo Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai bied sakpas pryse aan op top gehalte vleis tot Saterdag 2 September 2017. Kom besoek hul vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vrydae is ook pannekoek dag!
- Bees Nek teen R 46.99 p/kg
- Rump Steak teen R 119.99 p/kg
- Sirloin Steak teen R 119.99 p/kg
- Chicken Leg Quarters teen R 39.99 p/kg