Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos
Divvies Slaghuis in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid vleissnitte aan teen spesiale pryse tot Dinsdag 3 Desember 2019. Besoek die slaghuis in Kompanjelaan Hartenbos vir hierdie en ander kwaliteit vleis en verwante produkte.
- Lam A2/3 – R 89.00 p/kg
- AB 2/3 Skaap – R 83.00 p/kg
- Vark Loin Chops – R 59.99 p/kg
- Pork Belly – R 69.99 p/kg
- Maalvleis – R 69.99 p/kg
- Boerewors – R 69.99 p/kg
En nog baie meer!