Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos
Divvies Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos
Divvies Slaghuis bied weer puik spesiale aanbiedinge aan tot Dinsdag 28 Mei 2019.
- Vark Loin Chops teen R 49.99 p/kg
- Vark Boud teen R 39.99 p/kg
- Maalvleis teen R 69.99 p/kg
- Oupa Daan se Wors teen R 69.99 p/kg
- Lam Braai Chops teen R 99.90 p/kg
- Pork Bangers teen R 49.99 p/kg
- en nog baie meer.