Spesiale Aanbiedinge by Slaghuis in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge
Divvies Slaghuis in Hartenbos bied tans ‘n verskeidenheid spesiale aanbiedinge aan op top gehalte vleis. Die pryse is geldig tot Saterdag 1 Desember 2018.
- Vrystaat Lam – R 96.90 p/kg
- Pork Belly – R 69.99 p/kg
- Pork Neck Steaks – R 79.99 p/kg
- Pork Neck Chops – R 55.99 p/kg
- Pickled Tonge – R 69.99 p/kg
- Sparka Sirlion – R 119.99 p/kg
Besoek Divvies Slaghuis in Kompanjelaan Hartenbos vir ‘n groot verskeidenheid vleis teen bekostigbare pryse.