Steak Ete in Mosselbaai

Steak Ete in Mosselbaai

Mosselbaai Steak Ete 19 Julie 2019

Bring jou vriende en familie en geniet ‘n heerlike steak ete by 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai op Vrydag 19 Julie 2019 vir slegs R130 per persoon.

Steak Ete in Mosselbaai

Steak Ete Spyskaart Mosselbaai

  • Hoofgereg: 400g T/Bone Steak, sous, uie ringe, slaai en skyfies
  • Nagereg: Roomys met sjokolade sous
  • vir slegs R 130 per persoon

Hamburger Ete Spyskaart Mosselbaai

  • Hoofgereg: Olifantvoet Hamburger met 300g pattie, kaas, sous, skyfies en uie ringe
  • Nagereg: Roomys met sjokolade sous
  • vir slegs R 85 per persoon

Wayne Jones sal die musikant wees vir die aand. Kom geniet die aand saam met ons!

Steak Ete in Mosselbaai