Tag Archive for Bo Karoo Vleismark

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai bied sakpas pryse aan op top gehalte vleis tot Saterdag 2 September 2017. Kom besoek hul vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vrydae is ook pannekoek dag! Bees Nek teen                 […]… More Info

Slaghuis Verjaarsdag Promosie in Mosselbaai

Slaghuis Verjaarsdag Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Vleismark in Voorbaai, tussen Hartenbos en Mosselbaai vier hul eerste verjaarsdag op 5 Augustus 2017! Kom deel in die verjaarsdag vieringe en geniet heerlike worsbroodjies, sosaties, roosterkoeke en vele meer wat te koop aangebied sal word. Daar sal ook verskeie biltong en vleis uit die slaghuis teen spesiale […]… More Info