September 17, 2020

Top Kwekery in die Suid Kaap

Top Kwekery in die Suid Kaap

Top Kwekery in die Suid Kaap – Norgarivier Kwekery George

Norgarivier Kwekery is super trots op die titel wat hul in 2019 ontvang het. Die gewilde kwekery is aangewys as Die Burger se Leserskeuse vir Top Kwekery in die Suid Kaap en algehele 3de plek in die Wes Kaap!

Die pragtige familie kwekery het ‘n verkoopsvloer van 4 hektaar en meer as 90% van hulle plante word self gekweek. Norgarivier Kwekery is bekend vir hulle groot verskeidenheid top kwaliteit, geharde plante en groothandel pryse direk aan die publiek!

Gaan maak gerus ‘n draai by die pragtige kwekery net buite George.

Top Kwekery in die Suid Kaap

The post Top Kwekery in die Suid Kaap first appeared on Lalakoi Directory.

The post Top Kwekery in die Suid Kaap first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments