Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

Geniet ‘n lam skenkel of nek pot die naweek! Daar is min goed so lekker soos om lekker geurige lams potjie gemaak van kwaliteit vleis en ‘n vrolike kuier saam met vriende. Indien jy ‘n verskoning gesoek het om hierdie naweek ‘n pot te maak saam met jou vriende… hier is vir jou een…
  • Vars gevriesde A2 lam skenkels en nek aan teen slegs R99.99 p/kg.
  • Hierdie prys is slegs geldig op Vrydag 16 Sep en Saterdag 17 Sep 2022, solank voorraad hou.
Terwyl jy by die slaghuis inloer, onthou om biltong en droëwors te kry as peuselhappies tydens die kuier. Ons knoffelbrode en geelmeel mieliepap is ‘n goeie aanvulling tot enige braai. Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory.The post Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.