5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis
Hartenbos Slaghuis Pensionaris Dag
Elke Donderdag bied Hartenbos Slaghuis 5% afslag aan vir pensionarisse op hul vleis aankope. Dit is net Hartenbos Slaghuis se manier om terug te gee en hul waardering te wys.
Beplan jou draaie op Donderdae so dat dit ‘n stop by jou plaaslike slaghuis in Hartenbos insluit om gebruik te maak van die Pensionaris Dag of skakel Hartenbos Slaghuis met jou bestelling.
- Die afslag geld nie op heel of halwe lammers, hampers of enige ander spesiale aanbiedinge nie.
- Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing
The post 5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Directory.
The post 5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments